loading...
« Previous 1
Click flashcard terms on the left to see their definitions.
High Scores
There are no High Scores Yet.
image licenses
Some of the images from this list come from Flickr and/or Wikipedia and are licensed under the Creative Commons. This product uses the Flickr API but is not endorsed or certified by Flickr.

All terms in this list:

Boeklonge: Gaswisselingsorgane op die agterlyf van ’n spinnekop. (nr 1 en 3 op die prentjie)

Spintepels: Strukture aan die agterlyf van ’n sprinkaan met sykliere wat gebruik word om webbe te maak.

Kaaktasters: Aanhangsels met gevoelige haartjies aan die kop van ’n spinnekop waarmee dit voel.

Kaakkloue: Aanhangsels aan die kop van ’n spinnekop met gifkliere.

Spinagtiges: Die ander naam vir Arachnida.

Trageas: Lugbuisies wat deur die liggaam van ’n sprinkaan vertak en lug na al die dele in die liggaam neem.

Vliesagtige vlerke: Die dun, driehoekige en waaiervormige vlerke waarmee insekte vlieg.

Voelers: Draadagtige strukture vir reuk en gevoel waarmee insekte waarneem wat in hulle omgewing aangaan.

Saamgestelde oë: Oë wat uit baie klein lig sensitiewe deeltjies bestaan en elkeen ’n gedeelte van die groter beeld gee.

Geleedpotiges: Die groep Invertebrata of ongewerweldes wat se pote uit litte bestaan. (Arthropoda)

Boortjie: Die drie vergroeide segmente van die borsstuk by ’n sprinkaan.

Lêboor: Die gedeelte van die agterlyf by ’n wyfie insek waarmee eiers gelê word. Die wetenskaplike naam is ovipositor.

Segmente: Deeltjies waarin die liggaam van Arthropoda verdeel word.

Spirakulums: Asemhalingsopeninge op die agterlyfsegmente by sprinkane.

Friends with BookmarkOS

Definitions from Wiktionary under the GNU FDL.
Sentences copyrighted by their respective publishers.
terms of service privacy policy